Wednesday, July 26, 2006

WWHHHOOO HOOOO!!!!

THIS makes me wanna scream!!

3 comments :

Anonymous said...

Babsie said...
Darling Tia

Ons wens jou die wonderlikste dag ooit. Dit voel soos nou die dag dat ek en Boetie daar in Tsintswalo aangekom het om jou vir die eerste keer te sien. Jou Ma en Pa het gestraal van trots. En as ek terug kyk het hulle die volste reg gehad om so trots te wees want jy het toe 'n wonderlike persoon geword. Jy is 'n fabulous sussie vir Kirstin en Jana en 'n groot treat vir jou ouers.

Bly so wonderlik soos wat jy is.

Baie liefde, soentjies en drukkies
Boetie en Babs.


Wilna,

Soos jy sal agterkom het ek eit eindelik by jy blog uitgekom. Ons server is geblok vir blogs en lyk vir my ek het toevallig die dag gekies wat die server se "guard down is". Baie dankie vir die moeite op die lens. Merian land more en ek kannie meer wag nie(in the words of the classic "Pretty Woman" I am so excited it is "like the pirates of Penzance". Ek sal kort-kort weer loer, hopefully die bug in die firewall mutates and regenerates en laat my toe om gereeld te kyk. Ek is van vandag af op verlof tot die 14de Aug.

Baie liefde
Babs

Roxy Roller said...

Your cover layout looks amazing! Huge congrats again!!!

Mary Mac said...

WOOOOHOOOOOOOOO! AWESOME LO, wilna!