Sunday, December 4, 2005

Records


sunday afternoon and this is sure a year of breaking records. firstly, SNOW, then this morning -25. And we are still surviving. we are going to be introduced as members @ Family Church tomorrow evening. for that we had to do 10 teachings. quess who did about all of them at #99? yes, but now its done and it was a good experience and now we are part of the family. J went to his first RAIDER game last night (ice hockey) and said it was good. they have this hype thing going and that makes it a memorable experience. vir eens is ek nou moeg vir die rooi taal en ek nou maar sorrie vie die paar engelse wat nou nie meer kan verstaan nie. ek hoop dit gaan goed met julle. almal is seker besig met jaar einde want ek hoor nie so baie van daai kant af nie. toe-toe, tik 'n vinnige hallo. ek besef ook dat ons suid afrikaners is glad nie so ingestel op die internet soos hier nie, seker maar omdat dit duur is daar en beperk. en hier is dit vrek goedkoop en 24 uur. ek betaal R150 per maand vir onbeperkte hoer as hoespoed konneksie. dis baie lekker. uiteindelik het ek vir cobus en dagan 'n foto van die dokte en sy kar. ek hoop dit inspireer julle om 'n komment te los want ek geniet dit so om te lees. kersfees is om die draai en ek het nie kaartjies gemaak die jaar nie en dis 'n baie groot frustrasie want ek wou een doen met ons in die sneeu. nou's dit al amper my pa se verjaarsdag en ek het nog nie eers 'n foto nie. maar ek sal my dinge moet priotiseer want dit voel asof ek te veel dinge het om te doen en te min tyd.
tot volgende keer. liefde en soene. wf

No comments :